23 Augustus: Dink voor jy doen. – Jan van der Watt
2 Kor 12:11-21 (fokus 12:14-21) Ons almal kry maar een of ander tyd stry met ander. Ander maak jou vies en as jy kwaad is, wil jy terugkap. As jy so emosioneel voel wil jy die persoon in eie munt...