7 Augustus: Is geld en kerk sinoniem? Vir party mense wel. – Jan van der Watt
1 Kor 16:1-24 (fokus 16:1-4) “Sondae moet elkeen van julle iets opsy sit…” (16:2). Geld en kerk is vir party mense sinoniem. As iemand nie meer van die kerk hou nie, sê hy sommer maklik die kerk wil net geld...