6 Julie: Kniediep in liefdeskuld . – Jan van der Watt
Rom 13:8-14 (fokus 13:8-10) Neem ons altyd die Bybel ernstig op? Wel, in 13:8 staan dat ons niemand iets moet skuld nie. As ons dit moet doen, sit die meeste van ons sonder ‘n huis en ‘n kar. Om die...