Die vertaling van die woord sarks – Hermie van Zyl
Hierdie is ‘n opvolg oor ‘n vorige vraag oor die mens se sondige natuur Die Direkte Vertaling van die Interliniêre Bybel (CUM, 2012) is nie dieselfde as die Direkte Vertaling van die Bybelgenootgeskap (2014) nie. Eersgenoemde is meer letterlik as...