30 April: Moenie die skuldlas wat Jesus van jou skouers afgehaal het weer optel nie. – Jan van der Watt
Joh 7:31-8:11 (fokus 7:53-8:11) Vergifnis het baie met jouself te doen. As jy nie eers jouself vergewe of ten minste leer om jouself te vergewe nie, sal jy nie ver kom om ‘n normale en vreugdevolle Christelike lewe te lei...