26 April: Sien God se wolkies van genade raak. – Jan van der Watt
Joh 5:17-47 (fokus 5:17-29) Die Smokeyberge is die gewildste natuurpark in Amerika (90 miljoen besoekers per jaar!). Die berge se naam kom van die mistigheid af wat gedurig teen die toppe van die berge hang. Jy kan ook nie tot...