20 Maart: Moenie jou lewe ‘n “ek wou” lewe maak nie. – Jan van der Watt
Luk 8:49-9:17 (fokus 9:7-9) Ons moet nie wag dat dinge met ons gebeur nie; ons moet dit laat gebeur. As jy op jou stoel sit en sê: “Niks gebeur met my nie”, is dit juis omdat jy op die...