4 Maart: Die Here is dáár… vir jou. – Jan van der Watt
Mark 16:1-20 (fokus 16:1-8) ‘n Mens kan regtig nie help om so biejtie emosioneel te raak by die tuingraf in Jerusalem nie. (Dit kon moontlik Jesus se graf gewees het, hoewel die bewyse daarvoor skraal is). Dit laat ‘n...