25 Februarie – God is nie jy nie en jy is ook nie God nie. – Jan van der Watt
Mark 12:1-27 (fokus 12:18-27) ‘God is nie ’n dooie God of die God van die dooies nie. Julle wil dit nie glo nie, maar glo My, julle maak ’n reusefout.’ (12:27) Hoe gaan die hemel wees? Hierdie vraag pla...