19 Januarie – Genade bring verantwoordelikheid. – Jan van der Watt
Lees: Mat 14:22-15:20 (fokus: 15:10-20) ‘Wat jy sê, kom uit jou hart. Daar ontstaan slegte gedagtes, soos om moord te pleeg, om ontrou aan jou huweliksmaat te wees, om onsedelike dade te pleeg, om te steel, en te lieg en...