Ou-Testamentiese gebruike steeds geldig vir Nuwe-Testamentiese gelowiges? – Hermie van Zyl
‘n Leser vra: Boodskapteks: Waarom preek sommige predikers teen die Ou Testament en die gebruike daarin, soos: die blaas van die ramshoring; die Sabbat van Vrydagaand tot Saterdagaand; bid onder ’n tallit? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die saak...