8 Januarie – Sit die lewe in jou lewe terug! – Jan van der Watt
Lees: Mat 8:1-17 (fokus 8:1-4) ‘Toe smeek hy Jesus: “Here, as U wil, kan U my gesond maak. Dan sal ek weer rein wees en ’n gewone lewe kan lei—ek sal weer vriende kan hê en in die tempel gaan...