Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Toerisme in Moderne Israel(5) – JP Louw
Nasaret Gaan ons wes van die See van Galilea, kom ons by Kana waar die water in wyn verander is. En suid van Kana is Nasaret, ‘n woelige en lawaaierige dorp. Dit word oorheers deur die Kerk van die Aankondiging....