Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Ontspanning(3) – JP Louw
Tuine Tuine was die besondere voorreg van net die heel rykstes. Tog was daar ook enkele openbare tuine waarvan Getsémané ‘n voorbeeld is. Die huise van die heel rykste mense was dikwels rondom ‘n binnehof gebou wat dan as tuin...