Jesaja – Verdrukkende regerings kom tot ’n val (14:12-32) – Francois Malan
14:12-20 Hier is ’n lang gedig wat nadink en feesvier oor die omwenteling in die geskiedenis. Die redes en gevolge van die val van die magsmisbruikers word met feesvreugde bedink deur die verdrukte gemeenskap van getroues. Hulle is getuies van...