Saamwoon en drank op kerkterrein – Hermie van Zyl
Thelma vra: Daar is mense in ons gemeente wat in sonde saambly. Hulle is in ons selgroep. Ek voel nie gemaklik daarmee nie, want dit is sonde. Hoe/wat sê ek vir hulle? Daar is ook van die gemeentelede wat op...