Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Sosiale en Politieke Groepe(3) – JP Louw
Die Sadduseërs Die Sadduseërs was opvolgers van die Helleniste. Die oorsprong van hulle naam is nie bekend nie. Dit is soms met Zadok, ‘n hoëpriester uit Dawid se tyd, verbind. Maar hierdie verklaring was moontlik ‘n poging om hulle afstamming...