Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Reise(5) – JP Louw
Interessante Bybelgedeeltes Die oog van ‘n naald Matteus 19:24. Baie verklarings is gegee vir die uitdrukking “dit is makliker vir ‘n kameel om deur die oog van ‘n naald te gaan as vir ‘n ryke om in die koninkryk van...