Die Openbaring aan Johannes – Die Ruiter op die wit perd (19:11-16) – Francois Malan
19:11-16 Johannes sien die hemel geopen, en nie slegs ‘n oop deur in die hemel, soos in 4:1 nie. Die hemel is oopgemaak vir die wit perd wat die leërs van die hemel uitlei. Die ruiter op die witperd is...