Die Openbaring aan Johannes – Die prostituut Babilon se uittog (17:1-19:5) – Francois Malan
17:1 Een van die sewe laaste engele nooi Johannes uit om die oordeelsvoltrekking oor die groot prostituut te sien. Sy word ook genoem ‘Babilon die Grote’ (17:5), ‘moeder van die prostitute’ (17:5), ‘die groot stad’ (17:18), ‘die vrou’ (17:3,4,6,7,9,18). Later...