Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Stede en Dorpe(5) – JP Louw
Sentrale burg In sommige stede is ‘n sentrale burg of fort gebou wat as die woning van die leier of heerser gedien het, en ook as ‘n laaste vesting vir die inwoners as die poort of die muur die vyand...