Josef en Jakob se taal – Hermie van Zyl
Willie vra: Watter taal het Josef en die Egiptenare gepraat tydens sy verblyf in Egipte ? Het Jakob en sy seuns in dié tyd Hebreeus gepraat ? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Ek beantwoord vraag 1 en 2 saam...