Amos(16) – Francois Malan
’n Mandjie vrugte (die vierde gesig, Amos 8:1-3) 8:1 ‘So het my Heer, die HERE vir my laat sien en kyk! ’n mandjie somervrugte (veral vye).’2020: ‘dit’ vir ‘so;’ LXX het ’n voëlvanger se mandjie; Waarskynlik was dit die laaste...