Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Landbou(8) – Hennie Stander
Druiwetyd Die druiwetyd het in Juliemaand begin en tot September geduur. ‘n Gemeenskap het dan in groot getalle na die wingerde gegaan (soos in Rigters 9:27) omdat die werk vinnig afgehandel moes word. Dit was harde werk om die druiwe...