Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Landbou(4) – Hennie Stander
Ploeë Die ploeg self het bestaan uit twee houtbalke wat T-vormig aanmekaar vasgemaak is. Die horisontale deel van die T het die handvatsel gevorm waarmee die ploeg gestuur is. Die onderste punt van die vertikale balk moes die grond oopkloof....