Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Opvoeding(6) – Hennie Stander
Die Fariseërs Die Seleukiede koning wat verantwoordelik was vir die Griekse skool in Jerusalem, is in ‘n veldslag in 164 v.C. verslaan. Die Chassidim, of Fariseërs soos hulle later genoem is, het onder leiding van Simeon ben Shetah daarop aangedring...