Author: Mitch Kalp
Petrus se dood – Hermie van Zyl
Elmie vra: Petrus is gekruisig, maar hy het gevra dat hy onderstebo gekruisig word, want hy kan nie dieselfde eer kry as Jesus nie. Van kleins af is ons geleer dat ’n onderstebo kruis satanisties is. So wat maak ’n...
Amos(6) – Francois Malan
Die HERE se gawes aan Israel (Amos 2 verse 9-11) Die gedeelte verskil van die vorige sewe profesieë. Hier word die groot dade van God in Israel se geskiedenis in herinnering geroep: die HERE se uitroeiing van die inwoners van...