Amos(5) – Francois Malan
Teen Israel, die tienstamme (Amos 2:6-16) Toe Salomo se baie vroue hom in sy ouderdom verlei het om ander gode te dien, het hy nie aan die HERE getrou gebly nie. Daarom het die HERE sy koningskap van hom afgeskeur...

Teen die Ammoniete, oos van Israel (Amos 1:13-15) 1:13 Die gebied van die Ammoniete grens aan die suide teen Moab en in die noorde tot by die Jabbokrivier teenaan Gilead van Ruben, Gad en ’n halwe Manassestam met hulle goeie...
3 Teen Tirus, noord-wes van Israel (Amos 1:9-10) 1:9 Die profesie oor die Fenisiese ommuurde stad Tirus op ’n eiland in die Middellandse See, die leier van hulle florerende handel en skeepvaart, begin met dieselfde inleiding as die vorige twee...
2 Teen die Filistyne (Amos 1 verse 6-8) 1:6 Die inleidingsformule is dieselfde as in vers 3 teen Damaskus. Die rede vir die HERE se straf is egter anders as in die Arameërs se geval: Gasa aan die suid-weste van...