Leer geduld in die plaaslike gemeente
Every time the gospel has been proclaimed boldly and accurately in church history, there has been persecution. —RC Sproul
Leer geduld in die plaaslike gemeente
C. Christopher Smith en John Pattison het onlangs ‘n boek, Slow Church, geskryf wat besig is om baie aandag te geniet. Ek gaan ‘n aantal blogs aan hierdie boek spandeer.
Die plaaslike gemeente is die smeltkroes waarbinne ons gevorm word as die geduldige mense van God. Ons is met mekaar verenig in Jesus Christus. Soos ons volwasse word – so volmaak en vlowasse soos Christus (Efesiërs 4:13) – leer ons geduld deur te vergewe en met ander versoen te word. Ons toewyding aan ons geloofsgemeenskap is noodsaaklik as ons geduld wil leer en stabiliteit wil beoefen. Geduld kan ons bymekaar hou terwyl ander kragte dreig om ons uitmekaar te skeur.
Hierdie kragte van fragmentering kom dikwels na vore in: