Perspektief op gebed (30) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
VRAAG 7: Bid in die Naam van Jesus. Om in die naam van Jesus te bid, beteken om op sy gesag te bid. Hy gee jou die gesag om te bid. Om dit anders te stel: jou versoeke ry op...
VRAAG 7: Bid in die Naam van Jesus. Om in die naam van Jesus te bid, beteken om op sy gesag te bid. Hy gee jou die gesag om te bid. Om dit anders te stel: jou versoeke ry op...
En wat nou as??.. Vrae wat pla! VRAAG 5: Mag ek bid vir iets wat wetenskaplik onmoontlik is? God is natuurlik bo die skepping verhef omdat Hy die Skepper is. Daarom kan Hy enigiets in die skepping laat gebeur. God...
Wanneer huigel ek in gebed? As daar oor huigelary in gebed gepraat word, word daar veral aan twee dele uit die Bybel gedink. Op straathoeke met baie woorde! (i) In Mat 6:5-15 praat Jesus oor gebed. Hy begin deur te...
En wat nou as??.. Vrae wat pla! Omdat gebed iets is wat ingemessel is in elke gelowige se alledaagse lewe, is daar natuurlik baie vrae wat oor gebed gevra word. Ons lewens word mos beheer en gestuur deur gebed. Ons...