Die boeke wat die minste gelees word
You can’t use up creativity. The more you use, the more you have – Maya Angelou Die boeke wat die minste gelees word Bible Gateway het gekyk na die boeke in die Bybel wat die minste gelees word. Die laaste...
You can’t use up creativity. The more you use, the more you have – Maya Angelou Die boeke wat die minste gelees word Bible Gateway het gekyk na die boeke in die Bybel wat die minste gelees word. Die laaste...
Hate, it has caused a lot of problems in the world, but has not solved one yet – Maya Angelou
Ek het chronies pyn
Daar is baie mense wat oor ‘n lang tyd met chroniese pyn sukkel. Maar wat van mense wat saam met sulke mense moet leef? Hier is ‘n paar riglyne wat mag help.
Die skepping is immers nog aan verydeling onderworpe, nie uit eie keuse nie, maar omdat God dit daaraan onderwerp het. Daarby het Hy die belofte van hoop gegee … Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting. En nie net die skepping nie, maar ook ons wat die Gees ontvang het as die eerste gawe van God, ons sug ook. Ons sien daarna uit dat God sal bekend maak dat Hy ons as sy kinders aangeneem het: Hy sal ons van die verganklikheid bevry (Romeine 8:20, 22 – 23).
If you don’t like something, change it. If you can’t change it, change your attitude – Maya Angelou
Lewenslesse geleer
Bill Easum gee ‘n lys van lewenslesse wat hy geleer het:
I’ve learned that people will forget what you said, people will forget what you did, but people will never forget hou you made them feel – Maya Angelou
Die gemeente is irrelevant!
“Everybody wants to be relevant. We want to be relevant personally. We want to be relevant in our businesses.” —Rick Warren
Hoe kan ‘n gemeente nou irrelevant word? Dit gebeur; dit is nie ‘n proses wat oornag plaasvind nie en daar is gewoonlik rooi ligte wat vir so ‘n gemeente flikker. Watter foute maak sulke gemeentes?