Perspektief op gebed (11) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
Lof uit ‘n traan, maar sonder ‘n vals noot. ‘n Rooilig: ek loof die Here so hard dat ek net my eie stem hoor! Lofprysing maak ‘n belangrike deel uit van baie kerke se eredienste en ander byeenkomste. Dit is...