Oorwin versoeking (4)
It is your duty to believe and to teach what the Bible teaches, not what you want it to teach. —R.C. Sproul
Oorwin versoeking (4)
Ons het reeds na twee bronne van versoeking gekyk: ons natuur en die duiwel. Vandag kyk ons na die laaste bron.
- Die wêreld
Die woord wêreld word op verskillende maniere in die Bybel gebruik:
- Die fisiese wêreld wat God gemaak het.
- Die wêreld van die mens: God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie (Johannes 3:16).