DIE WÊRELD SAL NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE – DIE VERHALE VAN MATTEUS EN LUKAS – Jan van der Watt
Die verhaal van Jesus se geboorte (die kersverhaal) word in Matteus 1-2 en Lukas 1-2 vertel. Behalwe vir die engel wat na Maria toe kom en Jesus wat gebore word, verskil die verhale heeltemal. Dit beteken nie een is verkeerd...