Hoekom moet ons bid?
When I despair, I remember that all through history, the way of truth and love has always won. There have been murderers and tyrants, and for a time they can seem invincible. But in the end they always fall. Think of it, always. -Mohandas Karamchand Gandhi (1869-1948)
Hoekom moet ons bid?
Vraag: As God dan nie kan verander nie, hoekom moet ons dan bid? Probeer ons nie nou om God se besluite te verander nie?
Hierdie is ‘n vraag wat gereeld na vore kom. Die Bybel sê dat God alomteenwoordig en alwetend is. As Hy dan sy besluite verander, is Hy nog alwetend? Daarom die algemene siening dat God nie op ons gebede kan reageer nie.