Verandering in die wêreld
“Suffering is actually at the heart of the Christian story.” -Tim Keller
Verandering in die wêreld
Daar is ‘n teenstrydigheid in feitlik elkeen van ons se lewe: ons hou nie van verandering nie en tog vind verandering feitlik voortdurend plaas. Al hou ons nie van verandering nie, besef ons dat as ons ‘n verskil in die wêreld wil maak, is verandering onvermydelik. Verbetering vereis verandering, maar ware verandering is meestal moeilik en pynlik. Hier is ses aksiomas oor verandering: