To cover up the sun would be easy work compared with the covering up of sin.—C.H. Spurgeon
Hoe moet ek gee?
Ek bedoel nie dat julle gebrek moet ly om ander te help nie; maar sodat daar ewewig sal wees , moet julle wat nou oorvloed het, dié help wat gebrek ly. Dan, as hulle weer oorvloed het en julle gebrek ly, kan hulle julle weer help. So kom daar ewewig (2 Korintiërs 8:13 – 14).
Ons hoor dikwels: As jy nie die taak kan voltooi nie, moes jy dit nooit begin het nie; of: ‘n Taak wat die moeite werd is om te doen, is die moeite werd om goed te doen; ens. Al hierdie sêdinge wys vir ons om ‘n taak goed te voltooi, wys is. Daar is geen beloning vir ‘n taak wat nie voltooi is of wat nie uitstekend voltooi is nie.