Die verlossing kom van ons God
Have you ever wondered why some of Jesus’s stories seem to complicate or even obscure truth rather than clarify or simplify it? Perhaps it’s that God, who knows us better than ouselves, is not content to speak simply to the rational intelligence, but informs us instead through imagination, intuition, wonder and epiphany – Luci Shaw
Die verlossing kom van ons God
In Openbaring 7 lees ons van die groot menigte – wat niemand kon tel nie – wat voor die troon en voor die Lam gestaan het. Hierdie menigte roep toe hard uit: Die verlossing kom van ons God wat op die troon sit en van die Lam (vers10). Hier is twee dinge van belang:
- Die verlossing kom van God – Hy is as ‘t ware die Eienaar van verlossing. Wat beteken dit as ek sê dat die verlossing van God kom?