Ek cope nie meer nie: “Ek cope nie,” sê my liggaam – Jan van der Watt
Die tekens dat iemand sukkel om te cope steek op baie plekke kop uit. ’n Bestuurder van ’n besigheid begin skielik sukkel om besluite te neem en kies soms die verkeerde opsies. Dan blameer hy sommer maklik ander. Hy wil...