Ek cope nie meer nie: Wat ek met die lewe doen – Jan van der Watt
Ek maak my eise te hoog Elkeen van ons het ’n stel waardes in ons kop, oftewel, ons het ’n lewens- en wêreldbeskouing. Dit is dinge wat vir ons belangrik is. As ons iets moet doen, wend ons ons intuïtief...