Ek cope nie meer nie: Jy moet sorg dat jy cope – Jan van der Watt
Nie almal reageer dieselfde nie Die manier waarop jy dinge sien en daarop reageer, bepaal eintlik of jy cope of nie. Nie almal gaan byvoorbeeld sukkel met die verlies van ’n lewensmaat nie. Die persoon wat byvoorbeeld in die aande...