Dissipelskap: Net vir super-Christene? (2)
Every human being’s essential nature is perfect and faultless, but after years of immersion in the world we easily forget our roots and take on a counterfeit nature. -Lao-Tzu, filosoof
Dissipelskap: Net vir super-Christene? (2)
In die plek van God se plan plaas ons: “Maak bekeerlinge vir ‘n spesifieke denominasie en doop hulle as kerklidmate.” Daar is duidelik ‘n paar aspekte wat ons ignoreer:
- Ons maak nie meer mense Christus se dissipels nie. Jesus sê dat alles hiervoor moet wag, maar ons ignoreer dit al is dit Jesus se eerste opdrag in sy Groot Opdrag.
- Ons leer ook nie meer bekeerlinge om alles te onderhou wat Ek hulle beveel het nie.