Die Handelinge van die Apostels: Storm op die see (Hand 27:13-38) – Francois Malan
27:13 ’n Ligte suidewindjie begin waai teen Kreta se suidelike kus. Daarom het hulle gedink hulle sal hulle doel, die hawe Feliks bereik, deur al teen die suidekant van Kreta te vaar om nie in die oop see ingewaai te...