Die betekenis van die kruis (2)
There is little virtue in the beauty which calls attention to itself; modest beauty is the last to extol its own charms. —C.H. Spurgeon
Die betekenis van die kruis (2)
Ons gaan nou verder na die betekenis van die kruis kyk.
- Die kruis bring genesing vir ‘n stukkende en gebroke mensdom.
Hierdie tema is reeds deur die profete hanteer. God word vergelyk met ‘n son van redding met genesing in sy strale (Maleagi 4:2). Jesus se genesende bediening kan as ‘n voortsetting en uitbreiding van hierdie tema gesien word.