Die Handelinge van die Apostels: Paulus word aan Agrippa voorgestel (Hand 25:23-27) – Francois Malan
Die verse beskryf ’n tronktoneel as inleiding tot Paulus se getuienis. Hiermee tree Paulus en die Christendom in die openbaar voor konings en nasies en Israel, soos die Here gesê het (Hand 9:15; Luk 21:12; Matt 10:18). Die hele toneel...