DIE WIL VAN GOD VIR DIE WÊRELD EN VIR JOU Hoofstuk 3 (5) – Dionne Craffort
Medemenslikheid Liefde: Die bron van alle medemensliheid is die liefde en dit moet die vernaamste kenmerk wees van iemand wat binne die wil van God wil lewe. Die liefde is immers die volle uitvoering van die wet.[Rom 13:10]. “Wie sy...