Ongesuurde brood in antieke Israel
Ongesuurde brood in antieke Israel – Coen Slabber
Vraag:
Susan Barnard vra:
Ek wil graag ‘n brood resep hê wat hulle in die Bybel se tyd gebruik het vir ongesuurde brood. Kan julle my dalk help asseblief.
Vraag:
Susan Barnard vra:
Ek wil graag ‘n brood resep hê wat hulle in die Bybel se tyd gebruik het vir ongesuurde brood. Kan julle my dalk help asseblief.
Dié wat baie (manna en kwartels) opgetel het, het niks oorgehou nie. Dié wat min opgetel het, het nie te min gehad nie. Daar was net mooi genoeg vir elkeen om van te eet. Exodus 16:18b
ii) Wie was Johannes die Doper?
As ons Johannes die Doper kon raakloop… wat sou ons sien?
6.5 Oorgange binne die Nuwe Testament
Kom ons kyk ook na twee oorgange binne die Nuwe Testament. Tydens sy aardse bediening tree Jesus op soos die profete uit die Ou Testament: Hy roep die volk tot bekering. Hy gaan nie na die heidene nie, maar rig Hom uitsluitlik op Israel (Matt 1:21; 10:5-7; 15:24). Hy roep hulle op tot bekering soos ’n tipiese Ou-Testamentiese profeet. Sy doel is dieselfde as dié in die Ou Testament: