Die Handelinge van die Apostels: Paulus se afskeidspreek Deel 3 en slot (Hand 20:32-38) – Francois Malan
20:32 Die derde deel van Paulus se rede, sy vooruitskouing op die toekoms, word ingelei met ‘En nou…’ Omdat hy nie langer by hulle kon bly nie, vertrou hy hulle toe aan die sorg van God. Die oorgawe van die...