Wat is redding?
The gospel kingdom is a kingdom of light, life and love. Opposite to light is ignorance and error. Opposite to life is a religion that consists of shows, dead rites, and empty ceremonies. Opposite to love is uncharitableness, malice, and especially hatred of the power of godliness – Thomas Manton
Wat is redding?
Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is die krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood (Romeine 1:16).
Hiervolgens is redding die finale oorwinning van die evangelie – dit bring gelowiges na ewige veiligheid en vreugde in die teenwoordigheid van die heilige en genadige God. Hierdie definisie beklemtoon ‘n paar punte: