Die Handelinge van die Apostels: Paulus op die Areopagus Deel 1 (Hand 17:22-25) – Francois Malan
17:22 Paulus het, soos ’n Griekse redenaar, in die middel van die Areopagus gaan staan. Paulus staan voor die Atheners wat na sy nuwe vreemde leer kom luister. Die toespraak/preek van Paulus is stilisties fyn opgebou met ’n aanknoping by...